Righard van Jaarsveld kom maak sin oor Som Van Twee wat by die jaar se kykNET Silwerskermfees wys.

Loading player...
Met die speelfilm Som van twee, ’n komedie-drama met die charismatiese Louw Venter en die altyd-briljante veteraan James Borthwick in die hoofrolle, maak die aktrise Simonè Pretorius haar debuut as regisseur.
21 Aug 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes