Pierre van Vuuren oor Bybelvertaling en sendingwerk

Loading player...
Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA.
21 Aug 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Die gee van tiendes

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28
9 Apr 11AM 5 min

Jannie Pelser Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate!
7 Apr 11AM 5 min

Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad

Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale.
2 Apr 10AM 13 min