Donderdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

Loading player...
Jesus maak die storm stil
(Mark. 4:35-41; Luk. 8:22-25)
23Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. 24Skielik het daar 'n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap.
25Hulle kom toe en maak Hom wakker en sê: “Here, red ons! Ons vergaan!”
26Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?”
Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword. 27Die mense het hulle verwonder en gesê: “Watter soort mens is hy dat selfs die wind en die see hom gehoorsaam?”
22 Aug 2024 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woensdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JEREMIA 2 13My volk het twee sondes begaan: Hulle het My, die bron van lewende water, verlaat, en hulle het vir hulle waterbakke uit klip gekap, waterbakke wat gebars is en nie water hou nie.
8 Apr 2AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min