Welma Geldenhuys: Die stigma rondom Demensie

Loading player...
September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk.
4 Sep 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Die gee van tiendes

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28
9 Apr 11AM 5 min

Jannie Pelser Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate!
7 Apr 11AM 5 min

Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad

Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale.
2 Apr 10AM 13 min