Akademia-Sentrumopedag - 12 Oktober 2024

Loading player...
Luister gerus weer:
Bevind jy jouself in die Wes-Kaap? Dagboek 12 Oktober vir ʼn Akademia-sentrumopedag in George. Bespreek nou reeds jou plek en vind meer uit oor Akademia se dinamiese onderrigleermodelle.

#MyAkademia #Studietuiste #Sentrum #Opedag #George #Voltyds #Nauurs
1 Oct 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min