Ps Japie Venter: waar gebied die Here Sy seen?

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar gebied die Here Sy seën?” uit PSALMS 133:1-3 NLV

"n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! [2] Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kleed. [3] Dit is soos die dou van Hermonberg wat neersak op die berge van Sion. Want daar gee die Here sy seën: ’n baie lang lewe."
1 Oct 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Pelser Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate!
7 Apr 11AM 5 min

Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad

Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale.
2 Apr 10AM 13 min

Marisca Viana oor "Devoted"

Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus te lei.
1 Apr 10AM 9 min