Selby Williams - Hier is ek

Loading player...
“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022-
Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor.
9 Oct 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Pelser Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate!
7 Apr 11AM 5 min

Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad

Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale.
2 Apr 10AM 13 min

Marisca Viana oor "Devoted"

Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus te lei.
1 Apr 10AM 9 min