Sondagoggend Erediens - Past Deon Bosch

Loading player...
JOHANNES 1
Die vleeswording van die Woord.
1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
2Hy was in die begin by God.
3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
4 In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
5En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
6Daar was 'n man van God gestuur, wie se naam Johannes was.
7Hy het tot 'n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo.
8Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
27 Oct 2024 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woensdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JEREMIA 2 13My volk het twee sondes begaan: Hulle het My, die bron van lewende water, verlaat, en hulle het vir hulle waterbakke uit klip gekap, waterbakke wat gebars is en nie water hou nie.
8 Apr 2AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min