Twin Trees - Kos en Wynfees promosie 31 Oktober 2024

Loading player...
Promosie: Gewonder wat om hierdie naweek te doen? Luister gerus na die gesprek met Laurette van Twin Trees Restaurant, want jy wil dalk jou kelder opvul vir die komende vakansie.
Dv: 1 & 2 November by Twin Trees Restaurant, Langstr, Grootbrakrivier
Kontak: 082 820 1925
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min