Marsha Connings

Loading player...
Wat `n pragtige vrou met `n liefde vir die Here. Sy het in die Karoo grootgeword, op 21 haar lewe aan die Here oorgegee. Sy en haar man het beide `n passie vir Worship bedieining sowel as om met die Jeug te werk. Die Here stuur hulle toe Pretoria toe waar Marsha begin met Vroue-Retreats en ook `n Youtube kanaal Faith Edition Table Talk. Pragtige getuienis.
17 Nov 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Lizelle Lotter

Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremdheid, haar vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde "CARE-not-CURE" as haar motivering.
8 Nov 44 min

Jessica Pieterse

Jessica shares her testimony of God walking with her through cancer, and the treasures she found in darkness. What an inspiring testimony.
1 Nov 36 min

Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik

Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek.
11 Oct 31 min