Kus tot kruin 14 November 2024

Loading player...
As n deel van ons mini reeks rakende outentieke Eko ontwikkelings en fokus op die belangrikheid en integriteit van die bestuur om te sorg dat ons natuurlike omgewing behoue bly. Fred gesels vandag met Rhenia Niemand van VILLAGE ON SEA.
14 Nov 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min