Caritas Care Promosie - 25 November 2024

Loading player...
Caritas Care - Inligting sessie vir Narratiewe Pastorale Beradingskursus -
27 November om 18:00. Kontak gerus vir Janeke by 0847709551 of Caritascaremosselbay.co.za.
Caritas Care - Gegrond in Christelike deugde, glo ons in die krag van liefde om 'n diepgaande impak op die lewens van ander te maak.
25 Nov 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min