Vrydag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

Loading player...
JOSUA 1

9Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.
10Toe het Josua aan die opsigters van die volk bevel gegee en gesê:
11Gaan die laer deur en gee die volk bevel en sê: Maak vir julle padkos klaar; want oor drie dae sal julle deur hierdie Jordaan trek om die land in besit te gaan neem wat die Here julle God aan julle gee, om dit in besit te neem.
12En aan die Rubeniete en Gadiete en die halwe stam van Manasse het Josua dit gesê:
13Dink aan die saak wat Moses, die kneg van die Here, julle beveel het toe hy gesê het: Die Here julle God verskaf 'n rusplek aan julle en sal hierdie land aan julle gee.
29 Nov 2024 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min