Woensdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

Loading player...
PSALMS 63
Dawid se verlange na God.
1 'n PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was.
2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
3Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.
4Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.
5Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.
4 Dec 2024 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min