Perspektief - 4 Des 2024

Loading player...
In vandag se program gesels Jannie Pelser met Prof, Theo Venter, Gert van der Westhuizen, Prof Anthoni van Nieuwkerk en Paul Sauer oor 'n klompie sakies onder andere:

Donald Trump wil Hamas 'n opstopper gee
Mnr Ramaphosa nooi Mnr Trump vir 'n potjie golf
Mnr Ramaphosa skuif die stoele op die dek
BELA wet krap steeds om
R2 mil koop 'n ete kaartjie vir MK se 1ste verjaarsdag
Zamas is nog steeds 'n kopseer
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Geskiedenis as leervak op skool

Jannie Pelser en gaste: Alana Bailey, Dr. Adrienne van As en Dr. Lindie Koorts geses oor die tema: Geskiedenis as leervak op skool. Soos te wagte is daar tans heelwat bespreking en debatvoering oor die voorgestelde nuwe Geskiedenis-kurrikulum vir die skoolgaande jeug. Waaroor gaan hierdie gesprek presies? Watter voorbehoude word…
20 May 51 min

Phala Phala en aanverwante sake

Jannie Pelser en gaste, Prof. Oscar van Heerden, Gert van der Westhuizen en Prof. Jan Venter, gesels vandag oor Phala Phala en aanverwante sake
13 May 52 min

Die komende plaaslike verkiesing

Jannie Pelser en gaste, Jan Bosman, Dr. Braam Hanekom en Gert van der Westhuizen, gesels oor die komende verkiesing teen die agtergrond van kieserswantroue
6 May 51 min

Vryheids-vieringe in Suid-Afrika

Jannie Pelser en gaste, Prof. Erwin Schwella, Prof. André Duvenhage en Willem Els, gesels vandag oor die Vryheids-vieringe wat sopas plaasgevind het en wat ons daarvan en daarmee moet maak
29 Apr 52 min

Die Wederkoms en Geopolitieke Geweld

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg & Dr. André van Niekerk, vra vandag die deurslaggewende vraag: moet ons onsself gereed maak vir die immanente verskyning van die Koning van die heelal?
22 Apr 50 min