Akademia Promosie - Onderhoud 02 Desember 2024

Loading player...
Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir jou die geleentheid om te studeer terwyl jy werk of ander belangstellings nastreef. Die tyd om jou studiedrome te verwesenlik is nou! Voorgraadse studieaansoeke vir 2025 sluit 31 Januarie. Klik hier vir meer inligting: https://akademia.ac.za/nauurse-afstandmodel/
#MyAkademia #Studietuiste #Werk #Studeer
6 Dec 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min