Woensdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

Loading player...
PSALMS 121
Op pad.
1 'n BEDEVAARTSLIED.
Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
2 My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
3Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
4Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
5Die Here is jou Bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand.
6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.
7Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
8Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
8 Jan 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min