Kus tot kruin 19 Desember 2024

Loading player...
🌊 Hierdie Donderdag om 11:30 op Kus tot kruin: Fred gesels met die passievolle omgewingsbewaarder, Esther Jacobs, oor ons pragtige kuslyn en die impak van die Desembervakansie op ons strandgebiede. 🐢🦭
Ons bespreek kwessies soos aasversameling, robbababas en skilpaaie wat op die strande beland – en wat ons kan doen om ons kosbare seediere te beskerm. 💙
📻Luister hierdie belangrike gesprek weer:
20 Dec 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min