Maandag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

Loading player...
JAKOBUS 1

22En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.
23Want as iemand 'n hoorder van die woord is en nie 'n dader nie, dié is soos 'n man wat sy natuurlike gesig in 'n spieël sien;
24want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.
13 Jan 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min