DOOD VERKLAAR… MAAR GOD HET DIE LAASTE WOORD! Hannes Roode van Hartenbos se lewe is radikaal verander ná ’n persoonlike ontmoeting met die Heilige Gees. God het hom begin gebruik om vir siekes te bid, mense te bevry en profeties te bedien. Maar toe word sy eie geloof tot die…
“My hart het ’n voorskoot aan, want dis wat ek my ouers sien dra het.” Carina Nel van Albertinia vertel haar aangrypende lewensverhaal. Van ’n sorgelose kinderjare en ’n lewe van diensbaarheid in die weermag en SAPD, tot twee pynlike egskeidings, traumatiese ervarings en vier en ’n half jaar van…
Wanneer sy pa se motorfiets by die huis stop, kruip klein Steven weg. Sy pa is 'n heilige in die kerk, maar 'n gewelddadige man agter geslote deure. Die vaderwonde dryf Steven later na 'n lewe van wellus, vrouens, geld en status. Totdat 'n bloedklont in sy longe hom van…
In hierdie aangrypende episode van die *Baasraak Podcast* gesels Coach Freek met *Janene Snell* oor haar jarelange stryd teen dwelms, gebroke verhoudings en die innerlike oorlog tussen haar geloof en haar verslawing. Op 17 September 2017 het ’n boodskap in die kerk haar lewe verander. Sy het besef dat sy…
Pastoor Ester Jacobs van Riversdal se kinderjare is gekenmerk deur trauma, geweld en gebeure wat geen kind ooit behoort te beleef nie. Op net 9 jaar oud het sy ’n grusame moord voor haar oë beleef. Haar pa het daarna ook probeer om Ester en haar 3 maande oue bababoetie…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.