Dinsdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

Loading player...
PSALMS 127

3Kyk, seuns is 'n erfdeel van die Here; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.
4Soos pyle in die hand van 'n held, so is die seuns van die jeug.
5Gelukkig is die man wat sy pylkoker daarmee gevul het! Hulle sal nie beskaamd staan as hulle met die vyande in die poort spreek nie.
28 Jan 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min