Sondagoggend Erediens - Past Pieter Calitz

Loading player...
NEHEMÍA 10
1EN op die verseëlde stukke het geteken: Nehemía, die goewerneur, die seun van Hagálja, en Sedekía,
2 Serája, Asárja, Jeremia,
3Pasgur, Amárja, Malkía,
4Hattus, Sebánja, Mallug,
5Harim, Méremot, Obádja,
6Daniël, Gínneton, Barug,
7Mesúllam, Abía, Míjamin,
8Maäsja, Bílgai, Semája; dit was die priesters.
9En die Leviete: Jésua, die seun van Asánja, Bínnuï van die seuns van Hénadad, Kádmiël,
10en hulle broers: Sebánja, Hodía, Kelíta, Pelája, Hanan,
11Miga, Rehob, Hasábja,
12Sakkur, Serébja, Sebánja,
13Hodía, Bani, Beninu.
14Die hoofde van die volk: Parhos, Pahat-Moab, Elam, Sattu, Bani,
15Bunni, Asgad, Bébai,
16Adónia, Bigwai, Adin,
17Ater, Hiskía, Assur,
18Hodía, Hasum, Bésai,
19Harif, Ánatot, Nobai,
20Magpías, Mesúllam, Hesir,
21Mesesábeël, Sadok, Jaddúa,
22Pelátja, Hanan, Anánja,
23Hoséa, Hanánja, Hassub,
24Hallóhes, Pilha, Sobek,
25Rehum, Hasábna, Maäséja,
26en Ahía, Hanan, Anan,
27Mallug, Harim, Baäna.
28En die res van die volk, die priesters, die Leviete, die poortwagters, die sangers, die tempelbediendes en almal wat hulle afgesonder het van die volke van die lande tot die wet van God, hulle vroue, hulle seuns en hulle dogters, almal wat enigsins kon verstaan,
2 Feb 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min