Agra Draadloos Ep 138

Loading player...
Knopvel siekte is besig om sy kop in Namibië uit te steek, en hierdie week gee PD vir ons meer inligting rondom dit. Hy gesels ook met Herman Lindvelt rakende die nuuste veilingsnuus.
3 Feb 2025 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 194

Hierdie week bring Dr. Theuns Laubscher vir nuutste inligting vanaf n veearts standpunt.
20 May 2 min

Episode 193

Ons hoor hierdie week van Carla Vorster, Junior Handelsmerke Bestuurder by Agra Retail, en ook van Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseur: by Agra ProVision.
13 May 2 min

Episode 192

Hierdie week gesels Dr Theuns Laubscher, en Jannie Barnard van Agra Safari Den met ons oor die nuutste verwikkelinge.
6 May 4 min

Episode 191

Hierdie week hoor ons van Riaan Keulder, Sleutelklientbestuurder by Agra, sowel as Carlo Engelbrecht van Agra se bemarkingspan.
30 Apr 4 min

Episode 190

In die nuutste episode van Agra Draadloos hoor ons van Johan Wessels, die bestuurder van A.Rosenthal, so wel as die nuutste uit die veld, vanaf Dr Theuns Laubscher.
23 Apr 4 min