Woensdag Oggenddiens - Past Neville Goodchild

Loading player...
HEBREËRS 10

34Want julle het ook saam met my gevoel in my boeie, en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself 'n beter en blywende besitting in die hemele het.
35Werp dan julle vrymoedigheid, wat 'n groot beloning het, nie weg nie.
36Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.
37Want nog 'n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie.
38Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.
39Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.
12 Feb 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min