Kus tot Kruin: Skilpadjies en Robbe - 13 Februarie 2025

Loading player...
🐢 Skilpadjies, Robbe & Kreef – Wat’s die storie? 🦞🇺🇸🇿🇦
Op SFM Streek Radio 90.1 FM delf Fred vandag dieper in die nuus oor skilpadjies en robbe, en kyk hoe dit steeds opslae maak! Maar dis nie al nie – ons vergelyk die Amerikaanse lobster met ons eie Suid-Afrikaanse kreef (Rock Lobster). Wat’s die verskille, wat’s die ooreenkomste, en hoe lyk die geskiedenis van hierdie seekos-ikone? 🎙️🔥 Luister gerus weer:
#SFM901 #SkilpadjiesEnRobbe #RockLobster #SeekosStories#SFMKustotKruin
14 Feb 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min