Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raadt

Loading player...
I JOHANNES 5

11En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun.
12 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.
13 Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.
23 Feb 2025 12PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min