Anchor of Hope hou Bloemfontein mooi en skoon

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Boeta Swart van Anchor of Hope oor hul skoonmaak projekte reg om Bloemfontein.
25 Feb 2025 Afrikaans South Africa Non-Profit · Non-Profit

Other recent episodes

Anchor of Hope se manne gee self ook terug

Boeta vertel ons meer van die vorderinge by die Miracle House, sowel as hul planne om lekker warm pap en sous vir die manne op die straat te bedien wat hul nie noodwending tans kan inneem nie. Hy gesels oor die opkomende Street Stores, en bedank die gemeenskap van Bloemfontein…
20 May 4 min

Herwinningsprojek by Anchor of Hope

Boeta en Pulane gesels lekker oor die nuwe herwinningsprojek wat Anchor of Hope aanpak, terwille van fondsinsameling vir die "Miracle Huis" Jy kan ook bydrae en betrokke raak - kom luister saam.
22 Apr 4 min

Nuutste nuus by Anchor of Hope

Boeta Swart kom deel met ons die goeie nuus van alles nuut en aan die gang by Anchor of Hope - Kom luister saam en word betrokke.
22 Apr 4 min

Anchor of Hope sê Dankie

Pulane gesels lekker met Boeta oor Anchor of Hope. Hul bedank die gemeenskap vir hul bydrae en betrokkenheid - sonder die hulp van Bloemfontein se mense, sou hul werk nie moontlik gewees het nie.
22 Apr 4 min

'n Nuwe Jaar by Anchor of Hope

Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
26 Jan 4 min