PROMOSIE: Kings' College - 03 Maart 2025

Loading player...
🎙 🎶 PROMOSIE: KING’S COLLEGE
Headmaster Van Wyk Dames in conversation with Danny about King’s College, a new English Medium Christian School in the stunning Outeniquasbosch Wildlife Village near Hartenbos!
Hier leer kinders nie net nie – hulle word geïnspireer! Met klein klaskamers, ‘n moderne benadering en ‘n unieke leeromgewing, word elke kind raakgesien en gekoester.
Curious to know more about King’s College, their values, curriculum, and how King’s College shape young minds for the future? Besoek: Website:www.kingscollegeob.co.za
• School Telephone number: 044 – 250 0035.
• Headmaster: Van Wyk Dames: 082 7727 027
#KingsCollegeOB #ChristianEducation #Outeniquasbosch #NewSchool #LearnersFirst #GardenRoute #PrivateSchoolSA #EducationMatters #FaithAndLearning #InspiredLearning
3 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min