Sondagoggend Erediens - Dr Belinda van der Vlies

Loading player...
SPREUKE 3

1MY seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar;
2want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.
3Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart,
4dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.
16 Mar 2025 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min