๐ŸŒŠKus tot Kruin: 'n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk..! 20 Maart 2025

Loading player...
๐ŸŒŠ Kus tot Kruin: n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk.! ๐ŸŒŠ
๐ŸŽ™๏ธ Ons gas is die merkwaardige Tersia Marais, (Tertia wys vandag dat selfs nรก โ€˜n beroerte, jy steeds โ€˜n verskil kan maak!) ๐Ÿ’ช. En, saam met haar ongelooflike span van S.M.A.R.T. vrywilligers werk hul dag nรก dag om seediere te red wat op ons strande uitspoel โ€“ van skilpaaie en dolfyne tot seevoรซls en walvisse. Hierdie span bestaan uit veeartse, wetenskaplikes en gewone mense wat omgee vir ons brose mariene lewe. Tertia, deel self haar inspirasie โ€“ nadat sy โ€˜n beroerte oorwin het, bewys sy dat jy selfs nรก sรณ โ€˜n terugslag steeds โ€˜n verskil kan maak. ๐ŸŒŸ Kom luister en laat jouself bemoedig deur die krag van mense wat nie opgee nie โ€“ en diere wat daagliks tweede kanse kry. ๐Ÿข๐Ÿฌ๐Ÿฆ…๐Ÿณ๐ŸŽง Luister weer:
#KusTotKruin #Inspirasie #MarieneBewaring #SMARTvrywilligers #Seediere #HouAanGlo #MaaknVerskil
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐Ÿ’ก Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026

Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? ๐Ÿ’ก๐Ÿš€ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. ๐Ÿ“š๐ŸŽค This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunityโ€ฆ
8 Jun 12 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ŸŒฟ 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โ€œrewildingโ€-projek wat deel vorm van โ€™n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ŸŒฑ ๐ŸŒพ Hoe herstel โ€™n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? ๐ŸŒฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? ๐Ÿก๐Ÿค๐ŸŒ Hoe kan ontwikkeling รฉnโ€ฆ
28 May 16 min