Woensdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

Loading player...
KLAAGLIEDERE 3

21Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop:
22 Get. dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;
23hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
24Die Here is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
25 Tet. Goed is die Here vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
26Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die Here.
27 Dit is goed vir 'n man dat hy die juk in sy jeug dra.
28 Jod. Laat hom eensaam sit en swyg, as Hy hom dit opgelê het.
29 Laat hy sy mond in die stof steek — miskien is daar hoop!
30 Laat hy die wang gee vir die wat hom slaan, laat hy genoeg kry van smaad.
26 Mar 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min