Alba Vorster kom vertel hoekom sy "Omgekeer' is.

Loading player...
Afrikaanse musiek slaan weer die regte noot aan met Alba Vorster se nuwe vrystelling, Omgekeer.

Die liedjie is 'n Afrikaanse pop meesterstuk, geskryf deur Alba self. Met haar unieke interpretasie en diepgaande lirieke bevestig Alba haar plek as een van Suid-Afrika se toonaangewende opkomende kunstenaars.
5 Apr 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Rocco van Schalkwyk open sy hart met nuwe enkelsnit "Luister Na My Hart"

Die David Gresham Record Company stel met trots Rocco van Schalkwyk se nuutste enkelsnit, "Luister Na My Hart", bekend. Dié opregte Afrikaanse popballade vang daardie beslissende oomblik vas wanneer jy kies om alles te gee vir liefde – selfs wanneer dinge gebroke voel. Die lied bou natuurlik van intieme, kwesbare…
19 May 7 min

Franco ontbloot sy siel – "Kaal Sigarette" en die storie agter die snit

Hy is die stem wat almal laat kop draai, en nou praat hy oor hoe hierdie nuwe enkelsnit sy diepste binnekant blootlê. In gesprek met ons gesels Franco oor sy atmosferiese nuwe single "Kaal Sigarette" – 'n rou, edgy klank wat indie-energie meng met die verlore gevoel van 'n verhouding…
14 May 6 min