Woensdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

Loading player...
SPREUKE 3

13Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry;
14want die verkryging daarvan is beter as dié van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud;
15dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.
16In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;
17 sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede.
18Dit is 'n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat dit vashou, is gelukkig.
19 Die Here het deur wysheid die aarde gegrond, deur verstand die hemele vasgestel;
20deur sy kennis het die watervloede oopgebreek en het die wolke dou gedrup.
9 Apr 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min