Kus tot kruin 24 April 2025

Loading player...
🌍🎧 Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – Allegaartjie
Fred gesels oor die uitdagings en kwellinge wat die mensdom op ons Natuurlike Omgewing afdruk 🌿🐾 – van besoedeling en oorbenutting tot onwettige strikke en verlies aan biodiversiteit. In samewerking met die Omgewingsforum van Mosselbaai Munisipaliteit en WCIN, word daar verskeie werkswinkels en aanbiedinge in en om Mosselbaai en Wilderness aangebied – insluitend ’n insiggewende sessie oor die gevare van onwettige strikke in die wildernis 🐾
Moenie dié belangrike gesprek misloop nie – 🎧Luister gerus weer:
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaarDieOmgewing #Mosselbaai #WCIN #Wilderness #GroenToekoms #NatuurSake
24 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min