Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha

Loading player...
PSALMS 88
In groot donkerheid!
1 'n LIED. 'n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat leannot.” 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.
2 Here, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U.
3Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking.
4Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk.
5Ek word gereken by die wat in die kuil neerdaal; ek het geword soos 'n man sonder krag,
6vrygelaat onder die dooies, soos die wat verslaan is, wat in die graf lê, aan wie U nie meer dink nie, en wat afgesny is van u hand.
18 May 2025 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min