Melanie Prinsloo - Episode 2

Loading player...
Melanie kuier weer in die ateljee en die keer gesels sy oor al 7 haar kinders wat eers in pleegsorg by haar begin het, en so haar eie kinders geword het. Ons hoor elkeen se spesiale storie. Dankie Here vir genade en tweede kanse.
4 May 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min

Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van…
22 Mar 33 min

Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)

Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.
8 Mar 28 min

Mart-Mari Kruger

Mart-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, `n miskraam en "Joy that comes in the morning and in your mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
22 Feb 35 min