Dinsdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

Loading player...
PSALMS 123
Die oog na bowe!
1 'n BEDEVAARTSLIED.
Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.
2Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op die Here onse God, totdat Hy ons genadig is.
3Wees ons genadig, o Here, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;
4meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!
20 May 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min