Vrydag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

Loading player...
I PETRUS 4

7En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid.
8Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek.
9 Wees gasvry jeens mekaar sonder om te murmureer.
10 Namate elkeen 'n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.
11As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.
23 May 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JESAJA 12 2God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” 3Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.
7 Apr 2AM 11 min