Kus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025

Loading player...
🌿Omgewing in Fokus!🦌
In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink.
🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere?
🚶‍♀️ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing.
🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai.
🦌 Hoekom jy liewers nie ’n bosbok moet benadeel nie – dit kan jou duur te staan kom!
...en nog meer nuusbrokkies uit die natuurwêreld.
🎧Luister weer:
#KusTotKruin #OmgewingSake #SFMStreekRadio #NatuurNuus #LuisterLiefdeVirDieAarde
29 May 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min