Van Fotografie, Radio Kansel Hartklank, tot by "Anderkant 65"

Loading player...
Fotograaf Hanneri de Wet kuier in die ateljee om te gesels oor ‘n uitstalling wat
eersdaags plaasvind by Pierneef’s Kraal in Pretoria en deel wenke oor hoe om die
meeste van jou kamera te maak. Sanet Deysel vertel meer oor Radio Hartklank en
Radio Jikelele, Radiokansel se twee splinternuwe aanlynstasies. Thys Smit gesels
oor Anderkant 65 Oor aftrede en daarna.
10 Jun 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Breingesondheid, aftrede en meer

Dr. Melodie de Jager kuier in die ateljee en gesels oor breingesondheid, aftrede, finansies, blyplek, gemoed, aktiwiteit en verhoudings en die impak hiervan op ons welstand.
10 Nov 1 hr 34 min

Mansgesondheid

Neuro-Pastorale Berader Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen laat vandag die kollig val op kanker en die trauma wat daarmee gepaard gaan. Spesialis-fisioterapeut Cecilia Raath gee raad en wenke oor onder voobereiding en nasorg as dit kom by sjirurgiese prosedures vir die behandeling van prostraatkanker.
3 Nov 1 hr 30 min

Emily100, Kom ons gesels en Ouerskap

Elsabe Brits gesels oor Emily100 die honderdjarige herdenking van die afsterwe van Emily Hobhouse wat in Bloemfontein plaasvind. Lorraine Swart vertel meer Kom ons gesels 26 Gesprekstukkies vir ouer en kind oor identiteit, paraatheid, liggaamsveilgheid, seks en onveilige prentjies. En Johan Smith gesels oor ouerskap en deel 10 Bybelse riglyne…
27 Oct 1 hr 39 min

Voeding & kanker

Voedingskundige Madalein Helm kuier in die ateljee om te gesels hoe benader ek kanker en hoe kan ek voorkomend optree deur my dieet en leefstyl aan te pas.
20 Oct 1 hr 31 min

Roeping, tuine en Daily Bread

Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat tuine in ons lewens en in die Woord inneem. Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle…
13 Oct 1 hr 32 min