Kus tot kruin - πŸŒŠπŸ‹Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

Loading player...
πŸŒŠπŸ‹Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈
In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus.
πŸ‘‰ Waarom sien ons hulle nie meer nie?
πŸ‘‰ Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens?
πŸ‘‰ Wat sΓͺ die navorsing oor hul verskyning en verdwyning?
Moenie hierdie belangrike gesprek misloop nie – SFM Streek RADIO, Donderdag om 11:30 πŸ“»Skakel in op 90.1 of 104.1FM in die TuinRoete en KLeinKaroo
#KusTotKruin #Witdoodhaaie #BewaarOnsOseane #SFMStreekRadio #MarieneBewaring #WesKaapNatuur
12 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

πŸ’‘ Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026

Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? πŸ’‘πŸš€ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. πŸ“šπŸŽ€ This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity…
8 Jun 12 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese β€œrewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏑🀝🌍 Hoe kan ontwikkeling Γ©n…
28 May 16 min