Saterdag Oggenddiens - Pastoor Bernard van der Vlies

Loading player...
JOHANNES 13

34 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
21 Jun 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes