Vrouekamp dames kom vertel

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ceicelia Bosshieter, Riekie Wentzel en Karen du Toit, drie van die kosbare dames wat op die vrouekamp van Radiokansel was die jaar, om te hoor wat die Here in hulle lewens gedoen het.
25 Jun 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Elza Meyer roep 'n miljoen Esters

Janine van Niekerk gesels met Ds Elza Meyer oor die miljoen Esters wat opgeroep word om vir Afrika te vas en te bid en te dien waar die Here hulle geplant het.
2 Apr 2AM 21 min