Kus tot kruin ๐ŸŒผ Blomme, Bemin & Bewaar โ€“ Herlewing op die Tuinroete ๐Ÿ’26 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŒผ Blomme, Bemin & Bewaar โ€“ Herlewing op die Tuinroete ๐Ÿ’
Vandag op Kus tot Kruin het Fred โ€™n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om โ€™n blomplaas naby George te begin โ€“ met fokus op ๐ŸŒฟ regeneratiewe boerdery om die natuur te herstel รฉn die gemeenskap te verryk.
๐Ÿ’ก Schantel deel praktiese raad oor hoe jy ook met eenvoudige stappe kan help om die omgewing te beskerm โ€“ en daarby self voordeel trek!
๐ŸŽ™๏ธ Skakel elke Donderdag in op 90.1fm & 104.1fm in die TuinRoete, om 11h30 of ๐ŸŽงluister weer:
#KusTotKruin #RegeneratieweBoerdery #Tuinroete #BlommePraal #BewaarOnsNatuur #WesKaap #GeorgeSA #Herlewing #LeefNatuurlik #Plaaslewe #InspirasieOpDieRadio #SFMStreekRadio #NatuurMetDoel
26 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wรชreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

๐Ÿšจ Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word โ€“ die skade aanโ€ฆ
6 Nov 15 min

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min