Jaco Strydom: Niemand is ooit te sleg nie

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Niemand is ooit te sleg nie” uit Johannes 4.
1 Jul 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Elza Meyer roep 'n miljoen Esters

Janine van Niekerk gesels met Ds Elza Meyer oor die miljoen Esters wat opgeroep word om vir Afrika te vas en te bid en te dien waar die Here hulle geplant het.
2 Apr 2AM 21 min