Hannes aan Huis keer terug – met nuwe stories, oop harte en ’n paar geliefde gunstelinge

Loading player...
Met sy kenmerkende warmte, humor en empatie nooi Hannes van Wyk vanjaar weer ’n verskeidenheid gaste oor sy drumpel – van bekendes en kunstenaars tot stille rolspelers agter die skerms van Suid-Afrika se kultuur en geskiedenis. Sommige geselsies is splinternuut, terwyl ander só geliefd was dat hulle op versoek van kykers terugkeer.Seisoen 12 van Hannes aan Huis word Dinsdagaande 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
9 Jul 2025 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes