Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

Loading player...
ROMEINE 3

19Nou weet ons dat alles wat die wet sê, hy dit sê vir die wat onder die wet is, sodat elke mond gestop en die hele wêreld voor God doemwaardig kan wees;
20aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde.
14 Jul 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes