Wynand gesels met Heidie oor haar roeping as sendeling vrou in Suid amerika in die Amazone saam met haar man Arnold en die uitdagings wat hulle daagliks mee te doen het …
Wynand gesels met Arnold oor wat dit verg om n sendeling in die Amazone te wees en hoe om die evangelie met mense te deel wat nog nooit van Jesus gehoor het nie.
Janine van Niekerk gesels met Ds Elza Meyer oor die miljoen Esters wat opgeroep word om vir Afrika te vas en te bid en te dien waar die Here hulle geplant het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.