Sondagaand Erediens - Ds Bergh Muller

Loading player...
MATTHÉÜS 24

10En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat.
11En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei.
12En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel.
13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
20 Jul 2025 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes