Romeine 1:20 - God openbaar in die Perseïede-meteorietstorting

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, na die Perseïede-meteorietstorting wat tussen 17 Jul en 24 Aug sigbaar is, en ons soek wat die Here omtrend Homself in iets so flambojant wil openbaar.
22 Jul 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Elza Meyer roep 'n miljoen Esters

Janine van Niekerk gesels met Ds Elza Meyer oor die miljoen Esters wat opgeroep word om vir Afrika te vas en te bid en te dien waar die Here hulle geplant het.
2 Apr 2AM 21 min